When:
10/11/2018 @ 10:00 am – 7:00 pm
2018-11-10T10:00:00+02:00
2018-11-10T19:00:00+02:00
Where:
NG Church
Baardskeerdersbos
7271
South Africa
Contact:
Aletta Groenewald
082 499 0230
Skaapkopfees 2018 @ NG Church | Baardskeerdersbos | Western Cape | South Africa

Skryf solank in jul dagboek neer!!

Dis ons 2de Fees so kan net beter raak!

SkaapKopFees 2018
Baardskeerdersbos NG Kerk
10 November 2018

Pret Stap
Mtb bike
Skopfiets resies vir kleinspan
Biertent met vrolike musiek.
Mnr +Mej Bbos
Mini basaar
Baie kos stalletjies
Skaapkoppe ( wat jy voortyd moet betaal en bestel)
Heerlike plaas admosfeer.

Nader aantyd meer inligting.

Enige navrae:
skaapkopfees@gmail.com

Groot dank aan Swellendam se Skaapkopgulde wat Skaapkoppe jaarliks vir ons gaarmaak en braai!!