When:
01/04/2017 @ 6:30 pm – 8:00 pm
2017-04-01T18:30:00+02:00
2017-04-01T20:00:00+02:00
Where:
Pretorius Hall
Main Rd
Gansbaai, 7220
South Africa
Cost:
R100
Contact:
Maretha Geldenhuys
082 805 3964

Manuel Escorcio and Belia Live fundraising project for Helpende Hand Gansbaai…

Moenie vergeet om kaartjies te kry vir MANUEL ESCORCIO en BELIA LOURENS se Duet Konsert in die PRETORIUS SAAL op die 1STE APRIL OM 18H30, nie. Die fondse is ten bate van ons HELPENDE HAND GANSBAAI TAK.

As jy nie self kan kom nie, borg dan ‘n kaartjie vir ‘n behoeftige. persoon. Die kaartjies is R100 per persoon

Kaartjies kan by my, 082 805 3964, Prime Cut Slaghuis, The Farmlady Shed, Hot Coffee en Visions Haarsalon gekoop word.